home About Us Activities News Media Releases Contact Us Links
Shows & Expos
 
Annual Report 2008/2009
 
Go to cheesefestival.co.za
 
Go to cheesesa.co.za
 
Go to From the Earth
 
 
Go to agri world sa

2012 Program : Agri-Expo

Januarie
  1 Nuwejaarsdag  
  3 Kantore open  
  11 Skole open  
  25 - 28 Worcesterskou Worcester
  26 Streeks Jeugskou  
  26 - 27 Premier Perde Veiling KIKS
 
Februarie
  9 - 11 Heidelbergskou
 
  9 - 11 Victoria-Wesskou  
  16 Streeks Jeugskou Riversdal
  16 - 18 Riversdalskou  
  17 Fraserburgskou  
  17 SA Suiwel Kampioenskap - Inskrywings sluit  
  20 - 21 Dagbestuur & Raadsvergadering (Strategies)  
  22 - 25 Swellendamskou  
  23 - 25 Willistonskou  
 
Maart
  1 - 3 Carnarvonskou  
  3 - 4 Kaap Premier Jaarling Veiling - Boek 2 Kenilworth
  12 - 13 Suiwel produkte arriveer  
  15 SA Suiwel Kampioenskap beoordeling Kraaifontein, Stadsaal
  21 Menseregte dag  
  22 - 24 Beaufort-Wesskou  
  23 Skole sluit  
 
April
  6 Goeie Vrydag  
  9 Gesinsdag  
  10 Skole open  
  10 Dagbestuur & Raadsvergadering  
  19 Streeks Jeugskou Clanwilliam
  19 - 21 Clanwilliamskou  
  19 - 21 Bien Donnè Agri Cape Week  Bien Donnè
  25 Qualitè Dinee Stellenbosch
  27 Vryheidsdag  
  26 - 5 Bloemskou  
  27 - 30 SA Kaasfees Sandringham
  27 - 28 Wes-Kaap Pluimvee Jonghoenderskou Villiersdorp
 
Mei
  1 Werkersdag  
  15 - 18 Namposkou Bothaville
  24 CTS Merrie Veiling Worcester
 
Junie
  12 Ledeskou Algemene Jaarvergadering Villiersdorp
  14 - 16 Wes-Kaap Pluimvee Klubskou Villiersdorp
  16 Jeugdag  
  19 Dagbestuur & Raadsvergadering - Begroting  
  20 - 22 Wes-Kaap Jeugskou Kampioenskappe Worcester
  22 Skole sluit  
 
Julie
  16 Skole open  
  23 - 27 Jongwynskou beoordeling Paarl
  25 - 26 Agri Wes-Kaap Kongres  
 
Augustus
  2 - 4 Lutzvilleskou  
  9 Vrouedag  
  16 Jongwynskou Dinee  
  16 - 18 Outeniquaskou George
  18 Auroraskou  
  21 - 23 VLVK 2012 Kongres Hartenbos
  23 - 25 Portervilleskou  
  24 - 25 Wes-Kaapse Veteraan-Trekker & Enjinklub Ekspo Heidelberg
  28 Dagbestuur & Raadsvergadering - Oudit State  
  30 - 1 Piketberg Landbou & Blommeskou  
  30 Streeks Jeugskou Herold
 
September
  3 - 7 Veritas beoordeling  
  5 Streeks Jeugskou Moorreesburg
  5 - 8 Swartlandskou Moorreesburg
  12 - 15 Agri Megaweek Bredasdorp
  14 Streeks Jeugskou Bredasdorp
  20 Streeks Jeugskou Malmesbury
  20 - 22 Malmesburyskou  
  24 Erfenisdag  
  26 - 29 Tulbaghskou  
  28 Skole sluit  
  29 - 7 Agri-Expo Jaarlikse Perdeskou Sandringham
  31 - 3 Nasionale Jeugskou Clanwilliam
 
October
  3 - 6 Robertson Lenteskou  
  6 Veritas Dinee KIKS
  9 Skole open  
  12 - 13 Nieuwoudtvilleskou  
  12 - 13 Villiersdorpskou  
  16 Veritasproe Cape Town
  18 - 20 Loeriesfonteinskou  
  19 - 20 Prins Albertskou  
  23 Algemene Jaarvergadering / Raadsvergadering Sandringham
  24 Veritasproe Johannesburg
  25 - 27 Witzenberg Somerskou Tulbagh
 
November
  1 Veritasproe Durban
  2 - 3 Kaapse Suiwel Ervaring Sandringham
  13 Veritasproe Port Elizabeth
  15 Veritasproe Knysna
 
December
  7 Skole sluit  
  16 Versoeningsdag  
  17 Openbare Vakansiedag  
    Kantore sluit  
  25 Kersdag  
  26 Welwillendheidsdag