Loading Events

Events Calendar

wf_2019-4

WOORDFEES 2019 – AGRI-EXPO LANDBOU-REEKS: WIT & ROOI: VERSNITTE EIE AAN DIE KAAP

Die gewilde en internasionaal bekende Franse Bordeaux wit- en rooiwyne is meesal versnitte van verskillende kultivars wat mekaar komplementeer. Tydens hierdie proe kan jy eerstemonds saam met wynmakers van Kanonkop en Vergelegen kom ervaar hoe hierdie beginsel ook op eie bodem in Suid-Afrika toegepas word. Aangebied in samewerking met Cape Vintner Classification (CVC), ‘n onafhanklike organisasie wat eiesoortige terreinspesifieke Kaapse ikoonwyne bevorder en hoë tegniese, etiese, omgewings en sosiale standaarde nastreef.

Die Khaya, Ryneveldstraat, Stellenbosch

  • This event has passed.

View full calendar