Loading Events

Events Calendar

wf_2019-4

WOORDFEES 2019 – AGRI-EXPO LANDBOU-REEKS: SONDAGMIDDAG SKAAPBRAAI EN KUIER SAM GORDON WRIGHT

Dis nie elke dag wat die Koning van die Karoo, Gordon Wright, saam met ons braai en aansit vir Sondag middagete nie! Kom geniet skaapvleis vanaf die Hardemanskaroo tot in die Kamdeboo. Gordon, skrywer van die top verkopers “Farm to Fork” en “Karoo Food” gesels oor hoe Suid Afrikaanse Skaapvleis en die manier wat dit produseer word deel is van die internasionale beweging “Slow Foods” en hoe dit ‘n nasionale skat geword het.

Die Khaya, Ryneveldstraat, Stellenbosch

021 886 5036

  • This event has passed.

View full calendar