Loading Events

Events Calendar

wf_2019-4

WOORDFEES 2019 – AGRI-EXPO LANDBOU-REEKS: KONSORTIUM MERINO

‘n Unieke Merinolam proe-ervaring van KONSORTIUM-MERINO, bekend vir hul aanpasbaarheid – ván die Boesmanland tót op die Hoëveld, sowel as in die Overberg, die Karoo én die Oos-Kaap. Fynproewers kan liplekker lamsboude uit vyf verskillende streke kom proe.  Die lamsvleis is ewe lank verouder en word deur sjef Bertus Basson op dieselfde wyse gaargemaak  – met geen geurmiddels nie. Gaste kan dus die smaak en geure van die verskillende streke proe en self besluit watter streek se Konsortium-Merinolam smaak die beste. Die perfekte Veritas-bekroonde rooiwyne word as pasmaats geskink

Die Khaya, Ryneveldstraat, Stellenbosch

021 886 5036

  • This event has passed.

View full calendar